Hera Hilmar

Hera Hilmar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hera Hilmarsdóttir
Geboorte 27 Desember 1988 (1988-12-27) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Yslands
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hera Hilmar (gebore 27 Desember 1988) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anna Karenina (2012), Life in a Fishbowl (2014), en An Ordinary Man (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne