Herman Charles Bosman | |
---|---|
Gebore | Herman Charles Bosman 3 Februarie 1905 |
Sterf | 14 Oktober 1951 (op 46) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Joernalis, kortverhaalskrywer |
Bekend vir | Oom Schalk Lourens-stories |
Eggenoot | Vera Sawyer Ella Manson |
Herman Charles Bosman (1905–1951) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis.[1] Hy was ’n meester van die kortverhaal en is veral bekend vir sy 'Oom Schalk Lourens-stories' wat in die omgewing van Groot Marico afspeel.[2] Hy skryf ook onder die skuilnaam Herman Malan (sy ma se nooiensvan was Malan).[3]