'n Hermiet[1] of eremiet is iemand wat in afsondering woon,[2] dikwels om godsdienstige redes. Histories is die woord kluisenaar ook gebruik.[3] Laasgenoemde word deesdae meestal vir niegodsdienstige mense gebruik wat hulle van ander afsonder. Hermitisme speel 'n rol in baie godsdienste.
↑"Hermiet" in die HAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 14 Februarie 2022.