Hermione Baddeley | |
![]() | |
Geboorte | 13 November 1906 |
---|---|
Sterfte | 19 Augustus 1986 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2, insluitende Pauline Tennant |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hermione Baddeley (13 November 1906 – 19 Augustus 1986) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mary Poppins (1964), The Aristocats (1970), en The Secret of NIMH (1982), en in die televisiereeks Maude (1972).