Herschel Bernardi | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 son |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1937–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Herschel Bernardi (30 Oktober 1923 – 9 Mei 1986) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Singing Blacksmith (1938) en Irma la Douce (1963), en in die televisiereekse Peter Gunn (1958) en Arnie (1970).