Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Herschel Mayall | |
![]() | |
Geboorte | 12 Julie 1863 |
---|---|
Sterfte | 10 Junie 1941 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Herschel Mayall (12 Julie 1863 – 10 Junie 1941) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Beast (1916), A Tale of Two Cities (1917), Shackled (1918), en Arabian Love (1922).