Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Herta Ware | |
Geboortenaam | Herta Schwartz |
---|---|
Geboorte | 9 Junie 1917 |
Sterfte | 15 Augustus 2005 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kate Geer |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Herta Ware (9 Junie 1917 – 15 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cocoon (1985), Species (1995), Practical Magic (1998), en Cruel Intentions (1999).