Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hertha Thiele | |
Geboorte | 8 Mei 1908 |
---|---|
Sterfte | 5 Augustus 1984 (op 76) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hertha Thiele (8 Mei 1908 – 5 Augustus 1984) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mädchen in Uniform (1931), Das erste Recht des Kindes (1932), en Little Man What Now (1933), en in die televisiereeks Geheimcode B 13 (1967).