Het Hogeland 't Hoogelaand | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Het Hogeland in Groningen-provinsie | |
Kaart van Het Hogeland-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°22′N 6°31′O / 53.367°N 6.517°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Gestig op | 1 Januarie 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Henk Jan Bolding (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 907,71 km2 (350,47 vk. myl) |
• Land | 482,82 km2 (186,42 vk. myl) |
• Water | 424,89 km2 (164,05 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 843 |
• Digtheid | 53/km2 (140/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9771, 9773–9774, 9781, 9784–9785, 9822, 9883, 9891–9893, 9925, 9951, 9953–9957, 9959, 9961–9969, 9971–9979, 9981–9986, 9988–9989, 9995–9999 |
Skakelkodes | 050, 0595, 0596 |
Bestuurlike sentrum | Winsum, Uithuizen |
Webwerf | hethogeland.nl |
Het Hogeland is 'n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2019 deur die samevoeging van die munisipaliteite Bedum, De Marne, Eemsmond en (grotendeels) Winsum. Winsum en Uithuizen is die administratiewe setels van die munisipaliteit.
Het Hogeland lê aan die Waddesee.