Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift (NZAT) was 'n Calvinistiese kultuurtydskrif wat in 1824 deur Ds. Abraham Faure op die been gebring is en tot 1843 tweemaandeliks verskyn het. Antoine Changuion was ook vanaf 1833 op die redaksie.[1]
Developed by Nelliwinne