Hilarie Burton

Hilarie Burton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hilarie Ros Burton
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en kunsregisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hilarie Burton (gebore 1 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en kunsregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Secret Life of Bees (2008) en Bloodworth (2010), en in die televisiereekse One Tree Hill (2003) en Extant (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne