Hilary Swank | |
Swank in 2013.
| |
Geboortenaam | Hilary Ann Swank |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1974 Lincoln, Nebraska, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1990-tans |
Hilary Ann Swank (gebore op 30 Julie 1974) is ’n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger. Sy het twee Oscars en drie Golden Globes vir beste aktrise gewen en in 2007 ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry.