Hillary Brooke

Hillary Brooke
Geboorte (1914-09-08)8 September 1914
Sterfte 25 Mei 1999 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Donald Voglin
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hillary Brooke (8 September 1914 – 25 Mei 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jane Eyre (1943), The Woman in Green (1945), Abbott and Costello Meet Captain Kidd (1952), en The Man Who Knew Too Much (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne