Hiperkeratose

Deursnit deur veldeel wat hiperkeratose onderlede het.

Hiperkeratose is 'n algemene term wat verwys na vel wat beskadig is. Vel wat gereeld aan die son blootgestel is as jongmens, asook ligte velle, lyk maklik hieraan. Hiperkeratose kan tot velkanker ontwikkel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne