Hippidion | |
---|---|
’n Voorstelling van Hippidion uit 1913. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | †Hippidion Roth, 1899
|
Spesies | |
|
Hippidion (wat "klein perd" beteken) was ’n perd wat tydens die Pleistoseen, sowat 2 miljoen tot 10 000 jaar gelede, in Suid-Amerika voorgekom het.