Hluhluwe-iMfolozipark | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Hluhluwe |
Koördinate: 28°13′11″S 31°57′7″O / 28.21972°S 31.95194°O | |
Oppervlak | 96 000 ha |
Die Hluhluwe-iMfolozipark is 'n wildreservaat in KwaZulu-Natal sowat 280 km noord van Durban. Die reservaat is 96 000 hektaar groot. Die Hluhluwe-, Wit- en Swart-Mfoloziriviere vloei deur die reservaat. Die hoogste punt is 650 m bo seevlak.