Hlumelo Biko | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Januarie 1978 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Bankier, sakeman |
Ouer(s) | Steve Biko Mamphela Ramphele |
Hlumelo Biko (1978-) is ’n Suid-Afrikaanse sakeman en beleggingsbankier, en skrywer van The Great African Society. Hy is die seun van Steve Biko en Mamphela Ramphele.[1]