Hoezzija II

Hoezzija II
Koning van die Hetiete
Bewind 15de eeu v.C.
(middelchronologie)
Voorganger Zidanta II
Opvolger Moewatalli I
Gade Soemmiri

Hoezzija II was in die Bronstydperk van die 15de eeu v.C. 'n koning van die Hetitiese Middelryk. Hy is opgevolg deur Moewatalli I, wat die troon gesteel en moontlik die gal mesedi (hoof van die lyfwag) was.[1]

Sy vrou was koningin Soemmiri.[2]

  1. The Kingdom of the Hittites deur Trevor Bryce
  2. The organisation of the Hittite military deur Richard Henry Beal

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne