'n Holm verwys in die algemeen na 'n kunsmatige, meestal geronde opgehoopte grondheuwel. Holms is in die verlede om verskeie redes opgerig, insluitend vir seremoniële redes (platformholms), as grafte (tumuli), of denkmale. Die woordstam kan teruggevoer word na die Proto-Germaanse 'hulmaz' wat 'n "heuwel" of "hoogte" aandui.