Holmes Herbert

Holmes Herbert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1882-07-30)30 Julie 1882
Sterfte 26 Desember 1956 (op 74)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Holmes Herbert (30 Julie 1882 – 26 Desember 1956) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Charlatan (1929), Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), The Invisible Man (1933), en Bulldog Drummond Strikes Back (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne