Holtedier | |
---|---|
Chrysaora colorata. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | Scyphozoa Götte, 1887
|
Orde | |
Sien teks. |
Holtediere, of Scyphozoa, is ’n klas van uitsluitlik seediere van die filum Cnidaria.[1] Hulle word soms "die ware jellievisse" genoem. Die naam Scyphozoa kom van die Griekse woord σκύφος skyphos, ’n soort drinkbeker, en verwys na die ronde vorm van die organisme.
Scyphozoa bestaan van die Kambrium-periode tot die Holoseen (huidige periode).