Homo sapiens idaltu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. sapiens
|
Subspesie: | Homo sapiens idaltu
|
Binomiale naam | |
Homo sapiens idaltu (White et al., 2003)
| |
![]() | |
Die ligging van die ontdekkings. |
Homo sapiens idaltu is ’n uitgestorwe subspesie van Homo sapiens wat sowat 160 000 jaar gelede tydens die Pleistoseen in Afrika voorgekom het.[1] Idaltu is die Amhariese woord vir "wyse man" of "eersgeborene".[1]