Honda CBR-reeks

Honda CBR-reeks
motorcycle model series
VervaardigerHondaWysig

Die Honda CBR-modelle is 'n reeks van Honda sportmotorfietse. Met die uitsondering van die enkelsilinder CBR125R, CBR150R, CBR250R en CBR300R, het alle CBR-motorfietse inlynenjins. Minder sportiewe/algemene modelle is deel van die CB-reeks.

Die reeks sluit in:


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne