Honda Ballade/Honda Civic

Honda Ballade

Die eerste geslag Honda Ballade
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Japan Honda
Ook genoem Honda Civic (2de geslag)
Rover 200 (2de geslag)
Triumph Acclaim
Produksie 1980-1983 (1ste geslag)
1983-1986 (2de geslag)
Montering Suzuka, Japan en elders
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte motor
Bakstyl 4-deur sedan
Spesifikasies
Enjin(s) 1.3L Honda EJ inlyn-4
1.5L Honda EM inlyn-4
1.3L Honda EV inlyn-4
1.5L Honda EW inlyn-4
Ratkas 2-gang Hondamatic
3-gang outomaties
5-gang handrat
Lengte 4095 mm (1ste geslag)
4160 mm (2de geslag)
Breedte 1600 mm (1ste geslag)
1630 mm (2de geslag)
Hoogte 1345 mm (1ste geslag)
1385 mm (2de geslag)
Asafstand 2320 mm (1ste geslag)
2450 mm (2de geslag)
Plek in geskiedenis
Opvolger Honda Concerto (oorsee)

Die Honda Ballade was 'n kompakte motor wat deur Honda van Japan gebou is. Dit het begin as 'n vierdeur hoëtoerustingvlakweergawe van die Honda Civic in 1980. Die Ballade is op dieselfde tyd as die Honda Vigor ontwikkel, wat 'n hoër inhoudsvlak as die Honda Accord gehad het. Die Ballade is in Japan uitsluitlik verkoop deur Honda Verno-handelaars saam met die Vigor, Honda Prelude, CR-X, en Honda Quinto. In die Verenigde Koninkryk is dit op dieselfde tyd vrygestel as die soortgelyke Triumph Acclaim wat 'n Hondageboude enjin gehad het.

Die naam van die motor is die Franse woord vir 'n "ballade". Die Ballade het in Japan meegeding met die Toyota Sprinter, die Nissan Laurel Spirit en Nissan Sunny.

Honda Civic 4de geslag/Ballade in S.A.

Die vierde geslag Honda Ballade
Oorsig
Ook genoem Honda Civic (4de geslag)
Produksie 1987–1991
Montering Suzuka, Vlag van Japan Japan
Oos-Londen, Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (MBSA)
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte motor
Bakstyl 4-deur sedan
Uitleg Voorenjin, voorwielaangedrewe
Spesifikasies
Enjin(s) 1.3 L Honda D13B inlyn-4
1.4 L Honda D14A
1.5 L Honda D15B1 inlyn-4
1.6 L Honda D16A6 inlyn-4
1.6 L Honda B16A DOHC
Ratkas 4-gang outomaties
4- of 5- of 6-gang handrat
Lengte 4229 mm (sedan)
Breedte 1674 mm (sedan)
Hoogte 1359 mm (sedan)
Asafstand 2499 mm (sedan)
Plek in geskiedenis
Opvolger Honda Civic 5de geslag
Variante Acura Integra
Honda CR-V
Honda Concerto
Honda Integra
Rover 200/400 (R8)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne