Hong Chau

Hong Chau
Geboorte 1979 (45–46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Hong Chau (2016)

Hong Chau (* 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Inherent Vice (2014) en Downsizing (2017), en in die televisiereeks Treme (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne