Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hoon Lee | |
Geboortenaam | Tong Hoon Lee |
---|---|
Geboorte | 1973 (51–52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hoon Lee (* 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Banshee (2013), Bosch (2014), en Iron Fist (2017).