Hoopdigtheid

Hoopdigtheid of stapeldigtheid word gedefinieer as die massa van baie partikels gedeel deur die totale volume wat dit beslaan. Die totale volume sluit die volgende in: partikelvolume, interpartikel "void" volume en die interne porievolume.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne