Hortensia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. macrophylla
|
Binomiale naam | |
Hydrangea macrophylla (Thunb.) Ser. 1830
|
Die hortensia of krismisroos is ’n spesie van blomplant in die Hydrangea genus en is inheems aan China en Japan. Sy wetenskaplike naam is Hydrangea macrophylla. Die term macrophylla beteken "met groot of lang blare".[1]