Hottentots-Holland

Die Hottentots-Hollandberge met Sir Lowry's-pas.

Hottentots-Holland is die naam van 'n streek in die suidweste van die Wes-Kaap. Die naam van die gebied is een van die oudste Europese name in Suid-Afrika. Teenswoordig staan die kern van die kontrei bekend as Helderberg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne