Howard Da Silva

Howard Da Silva
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Howard Silverblatt
Geboorte (1909-05-04)4 Mei 1909
Sterfte 16 Februarie 1986 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Howard Da Silva (4 Mei 1909 – 16 Februarie 1986) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost Weekend (1945), The Blue Dahlia (1946), They Live by Night (1948), en 1776 (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne