Howard Keel | |
![]() | |
Geboortenaam | Harry Clifford Keel |
---|---|
Geboorte | 13 April 1919 |
Sterfte | 7 November 2004 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1943–2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Howard Keel (13 April 1919 – 7 November 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Annie Get Your Gun (1950), Kiss Me Kate (1953), Calamity Jane (1953), en Seven Brides for Seven Brothers (1954).