Howard Lang

Howard Lang
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald Yarranton
Geboorte (1911-03-20)20 Maart 1911
Sterfte 12 Desember 1989 (op 78)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1946–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Howard Lang (20 Maart 1911 – 12 Desember 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Nothing But the Best (1964) en in die televisiereekse The Crime of the Century (1956) en The Onedin Line (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne