Howard Morris

Howard Morris
Geboortenaam Howard Jerome Morris
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1937–2005 (his death)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Howard Morris is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977), History of the World: Part I (1981), en Splash (1984), en in die televisiereeks The Andy Griffith Show (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne