Howard Schultz

Howard Schultz
Schultz in Januarie 2019
Gebore19 Julie 1953 (1953-07-19) (71 jaar oud)
New York Stad, Verenigde State
NasionaliteitVerenigde State
BeroepBesigheidsman en politikus
EggenootSheri Kersch 1982
Kinders2
WebwerfAmptelike webblad

Howard Schultz (gebore Julie 19, 1953) is 'n Amerikaanse besigheidsman. Hy was voorsitter en hoof uitvoerende beampte van Starbucks van 1986 tot 2000 en weer van 2008 tot 2017, sowel as sy uitvoerende voorsitter vanaf 2017 tot 2018. Volgens Forbes was hy in 2016 die 232 rykste man in die Verenigde State, met 'n netto van $2.9 biljoen soos op Februarie 2019.[1]

Schultz het as uitvoerende hoof van Starbucks bedank en in April 2017 die uitvoerende voorsitter geword.[2]

Schultz het in Junie 2018 as uitvoerende voorsitter teruggetree, en voorsitter emeritus geword het, te midde van bespiegeling dat hy ambisies het vir die presidensiële verkiesing van die Verenigde State van Amerika in 2020.[3] Op 27 Januarie, het Schultz aangekondig dat hy 'n presidensiële bod as onafhanklike kandidaat sal ondersoek.[4]

  1. "The Richest People in America List". Forbes (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2019. Besoek op 5 Februarie 2019.
  2. Egan, Matt. "Starbucks CEO Howard Schultz to step down". Money.cnn.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2019. Besoek op 4 Junie 2018.
  3. "Howard Schultz to Step Down as Starbucks Executive Chairman". Nytimes.com (in Engels). 4 Junie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2020. Besoek op 4 Junie 2018.
  4. Emily Birnbaum (27 Januarie 2019). "Howard Schultz makes Twitter debut amid 2020 speculation". The Hill (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 27 Januarie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne