Howickwaterval

Die Howickwaterval in November 2009.

Die Howickwaterval is 'n waterval in die Umgenirivier, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is 111 m hoog.[1]

Die Howickwaterval.
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2011. Besoek op 3 Mei 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne