Huahine | |
---|---|
’n Nasa-foto van HuahineISS006-E-38879 vanuit die noorde. | |
Geografie
| |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 16°44′S 151°0′W / 16.733°S 151.000°W |
Argipel | Geselskapseilande
|
Hoofeilande | 2
|
Hoogste punt | Berg Turi 699 m |
Administrasie | |
Sien teks. | |
Oorsese gebied | Frans-Polinesië
|
Demografie | |
Bevolking | 6 303[1]
|
Huahine is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit het sowat 6 300 inwoners.