Hugh Dancy

Hugh Dancy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hugh Michael Horace Dancy
Geboorte 19 Junie 1975 (1975-06-19) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugh Dancy (gebore 19 Junie 1975) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ella Enchanted (2004), Adam (2009), en Martha Marcy May Marlene (2011), en in die televisiereeks Hannibal (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne