Hugh Dane

Hugh Dane
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugh Dane (21 Oktober 1942 – 16 Mei 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Joy Ride (2001), Little Fockers (2010), en Bridesmaids (2011), en in die televisiereeks The Office (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne