Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hugo Johnstone-Burt | |
![]() | |
Geboortenaam | Hugo Kingsley Johnstone-Burt[1] |
---|---|
Geboorte | 1987 (37–38 jaar oud) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hugo Johnstone-Burt (gebore 1987) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent San Andreas (2015) en in die televisiereeks Miss Fisher's Murder Mysteries (2012).