Hugo die Grote

Hugo die Grote

Persoonlike besonderhede
Gebore omstreeks 898
Parys
Sterf 16 Junie 956(956-06-16) (Ouderdom om en by 57-58)
Dourdan
Kind(ers) Beatrix van Frankryk
Hugo Capet
Emma van Parys, Gravin van Normandië
Otto van Boergondië
Hendrik I van Boergondië

Hugo die Grote (gebore omstreeks 898;[1]sterf op 16 Junie 956) was Hertog van die Franke en Graaf van Parys.

  1. Linda Seidel, Legends in Limestone: Lazarus, Gislebertus, and the Cathedral of Autun, (University of Chicago Press, 1999), 67.
    Widukind (of Corvey), Deeds of the Saxons, vertalers, Bernard S. Bachrach en David S. Bachrach, (The Catholic University of America Press, 2014), 43.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne