Huis van Braganza-Sakse-Koburg en Gotha | |
---|---|
Wapen van die Huis van Braganza-Sakse-Koburg en Gotha
| |
Land | Portugal |
Laaste heerser | Manuel II |
Titel | Koning van Portugal |
Stigters | Ferdinand II en Maria II |
Gestig | 1836 |
Stam van | Huis van Sakse-Koburg en Gotha |
Afsetting | 1910 |
Die Huis van Braganza-Sakse-Koburg en Gotha[1] of Braganza-Sakse-Koburg en Gotha, was 'n tak van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha wat oor die Koninkryk van Portugal regeer het – van 1853 tot dit in 1910 'n republiek geword het.