Humphrey Bogart | |
Bogart in 'n publisiteitsfoto, 1945
| |
Geboortenaam | Humphrey DeForest Bogart |
---|---|
Geboorte | 25 Desember 1899 New York Stad, NY, (VSA) |
Sterfte | 14 Januarie 1957 Los Angeles, CA, (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Rolprente | Casablanca |
Webwerf | humphreybogart.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Humphrey Bogart (1899–1957) was 'n Amerikaanse akteur en kulturele ikoon. Oor sy loopbaan van byna 30 jaar het hy in meer as 75 rolprente gespeel. Hy is vir drie Oscars genomineer, en wen een vir beste akteur in African Queen. Van sy ander flieks sluit in The Maltese Falcon, Casablanca en High Sierra.[1] In 1997 het die tydskrif Entertainment Weekly hom as die grootste rolprentlegende van alle tye gekroon en 1999 is hy deur die American Film Institute as die grootste manlike filmster aangewys.