Huronmeer

Huronmeer

Satellietbeeld van die Huronmeer

Die Huronmeer en die ander Groot Mere
Koördinate:45°N 82°W / 45°N 82°W / 45; -82
Ligging:Kanada, Verenigde State
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:59 600 km² (23 000 myl²)[1]
Gemiddelde diepte:59 m (195 vt)[1]
Maksimum diepte:229 m (750 vt)[1]
Volume:3 543 km³ (850 myl³)[1]
Lengte:332 km (206 myl)[1]
Breedte:295 km (183 myl)[1]
Opvangsgebied:134 100 km² (51 700 myl²)[1]
Omtrek:2 980 km (1 850 myl) plus 3 190 km (1 980 myl) vir eilande[2]
Invloei:Sint Marys
Uitvloei:Sint Clair
Eiland/e:Manitoulin
Nedersettings:Alpena, MI
Bay City, MI
Owen Sound, ON
Port Huron, MI
Sarnia, ON
Gevries:Desember–April
Ipperwash Beach, Huronmeer

Die Huronmeer (Engels: Lake Huron, Frans: Lac Huron) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 59 600 km² met 'n geskatte volume van 3 543 km³.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "Great Lakes Factsheet No. 1" (in Engels). U.S. Environmental Protection Agency. 25 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2015. Besoek op 6 Maart 2014.
  2. (en) Shorelines of the Great Lakes

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne