Hyopsodontidae | |
---|---|
![]() | |
Hyopsodus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Infraklas: | |
(geen rang): | |
Superorde: | |
Familie: | Hyopsodontidae Trouessart 1879
|
Die Hyopsodontidae is 'n familie uitgestorwe primitiewe hoofdiere uit die Paleogeen, wat tradisioneel tot die (asbliktakson) "Condylarthra" behoort.