Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai Motormaatskappy |
Soort | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1.4L & 1.6L |
Drukverhouding | 11.0:1 MPI 11.5:1 GDI 12.0:1 LPI 9.5:1 T-GDI |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA 16-klep |
Brandstoftipe | Loodvrye petrol |
Brandstofstelsel | Multipuntinspuiting |
Verkoelingstelsel | Water |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 1.4L 108 pk @ 6300 opm 1.6L 122 pk @ 6000 opm 1.6L 128 pk @ 6000 opm 1.6L 138 pk @ 6300 opm |
Wringkrag | 1.4L 101 lb·vt @ 5000 opm 1.6L 115 lb·vt @ 4200 opm 1.6L 116 lb·vt @ 4850 opm 1.6L 123 lb·vt @ 4850 opm |
Die Hyundai Gamma-enjin is 'n reeks inlynviersilinder petrolenjins wat deur die Hyundai/Kia Motorgroep gebou word vir hul motoraanwendings.
Die Hyundai Gamma-enjin is in die 2010 Hyundai Accent konsepmotor vrygestel om die bestaande Alpha-enjin in die Hyundai Accent en Kia Rio te vervang.