![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Produksie | 2004–huidig |
Modeljare | 2005–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte oorkruis sportnutsvoertuig |
Bakstyl | 5-deur SNV |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf of vierwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Elantra Hyundai Matrix Kia Sportage |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2004–2009 |
Montering | Ulsan, ![]() Chennai, ![]() Anápolis, ![]() Beijing, ![]() Kaïro, ![]() Tsjerkasi, ![]() ![]() |
Bakwerk en onderstel | |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.0 L Hyundai Beta II I4 petrol 2.7 L Hyundai Delta V6 petrol 2.0 L CRDI I4 diesel |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4325 mm |
Breedte | 1800 mm |
Hoogte | 1680 mm - 1730 mm |
Asafstand | 2630 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Elantra Hyundai Matrix Hyundai Tiburon Kia Spectra/Cerato Kia Sportage |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai ix35 |
Produksie | 2009–2015 |
Modeljare | 2010-2015 |
Montering | Ulsan, ![]() Chennai, ![]() Anápolis, ![]() Beijing, ![]() Kaïro, ![]() Kulim, ![]() Bekasi, ![]() Tsjerkasi, ![]() Žilina, ![]() Tsjeggiese Republiek en Hukou, Hsinchu, ![]() |
Ontwerper | Thomas Bürkle[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Hyundai Gamma I4 (petrol) 2.0 L of 2.4 L Hyundai Theta II I4 (petrol) 2.0 L Hyundai Nu I4 (petrol) 1.7 L Hyundai U-enjin CRDi I4 (diesel) 2.0 L Hyundai R enjin CRDi I4 (diesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 6-gang outomaties |
Lengte | 4410 mm |
Breedte | 1820 mm |
Hoogte | 1655 - 1685 mm |
Massa | 1425 - 1580 kg |
Asafstand | 2640 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Elantra Hyundai i30 Kia Sportage Kia cee'd Kia Forte |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2015–tans |
Modeljare | 2016– |
Montering | Ulsan, ![]() Chennai, ![]() Anápolis, ![]() Nošovice, Tsjeggië Tiaret, Algerië[3] |
Ontwerper | Peter Schreyer |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte oorkruis sportnutsvoertuig |
Bakstyl | 5-deur SNV |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Hyundai Gamma I4 (petrol) 2.0 L Hyundai Theta II I4 2.0 L Hyundai Nu I4 (petrol) 1.7 L Hyundai U-enjin CRDi I4 (diesel) 2.0 L Hyundai R enjin CRDi I4 (diesel) |
Ratkas | 6-gang handrat[4] 6-gang outomaties 7-gang dubbelkoppelaar outomaties |
Lengte | 4 475 mm (176,2 dm) |
Breedte | 1 849 mm (72,8 dm) |
Hoogte | 1 646–1 651 mm (64,8–65,0 dm) |
Massa | 1 497–1 672 kg (3 300–3 686 lb) |
Asafstand | 2 670 mm (105,1 dm) |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Elantra Hyundai i30 Kia Sportage |
Die Hyundai Tucson (Koreaans: 현대 투싼), en is 'n kompakte oorkruis sportnutsvoertuig wat sedert 2004 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. In die merk se modelplasing, pas die Tucson onder die Santa Fe en Vera Cruz in. Dit is vernoem na die stad Tucson, in Arizona, VSA.
Die eerste geslag Tucson is in 2004 bekendgestel. Dit deel sy Elantra-gebaseerde platform met die herontwerpte 2005 Kia Sorento. Die Tucson is in dieselfde klas as die Toyota Highlander, Nissan Patrol en Ford Expedition.[5][6]