Hyundai U-enjin

Die Hyundai U-enjin is 'n reeks van drie- of viersilinder dieselenjins wat gebou word deur
die Hyundai Kia Motorgroep vir hul motoraanwendings.
Die U-reeksenjins sluit die kleinste motordieselenjins in wat deur Hyundai vervaardig word.[1]

  1. "Hyundai Introduces New R-Diesel Engine". Auto Report (in Engels). 5 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 9 Julie 2012. The R-Engine brings Hyundai's diesel engine family fully up-to-date as it joins the U-Engine (1.1-liter, 1.4-liter and 1.6-liter), the A-Engine (2.5-liter) and S-Engine (3.0-liter V6).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne