![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Ook genoem | Hyundai Grand i10 |
Produksie | 2007–huidig |
Modeljare | 2007–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Stadsmotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L Kappa II I3 enjin (petrol) 1.1 L Epsilon I4 (petrol) 1.2 L Kappa I4 (petrol) 1.1 L U-lyn I3 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3565 mm |
Breedte | 1595 mm |
Hoogte | 1550 mm |
Massa | 925 - 1040 kg |
Asafstand | 2380 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Atos |
Die Hyundai i10 is 'n stadsmotortjie wat sedert 2007 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. Dit vervang die Hyundai Atos in die modelreeks en was aanvanklik slegs as 'n vyfdeur-luikrugbakstyl beskikbaar.
Die tweede geslag van die motor is in Augustus 2013 bekendgestel, en is vroeg in 2014 vrygestel. Die derde generasie i10 is op 7 Augustus 2019 in Indië onthul en op 20 Augustus 2019 bekend gestel, aangebied in 10 variante met petrol- en dieselenjins sowel as hand- en outomatiese ratkaste. Daar is ook 'n sedan-afgeleide, die Hyundai Xcent en die Hyundai Aura.