I Am... Sasha Fierce

I Am... Sasha Fierce
van Beyoncé
Vrygestel12 November 2008
GenrePopmusiek, R&B
Speeltyd41:46
EtiketColumbia, Music World Entertainment
ProdusentTimbaland, The Neptunes, Swizz Beatz, Rodney "Darkchild" Jerkins, Kanye West, Just Blaze, Freemasons, Beyoncé, Tricky Stewart, Stargate
Beyoncé-chronologie
'The Beyoncé Experience'
(2007)String Module Error: Match not found2007
''I Am... Sasha Fierce'' '4'
(2011)String Module Error: Target string is empty2011
Waarskuwing: Hierdie bladsy gebruik Sjabloon:Inligtingskas album met ongeldige parameter "aantal musiekstukke" (hierdie boodskap vertoon slegs tydens voorskou).
Waarskuwing: Hierdie bladsy gebruik Sjabloon:Inligtingskas album met ongeldige parameter "formate" (hierdie boodskap vertoon slegs tydens voorskou).

I Am... Sasha Fierce is die derde ateljee-album deur die Amerikaanse sangeres Beyoncé, vrygestel op 12 November 2008. Die album is geformateer as 'n dubbelalbum, met die bedoeling om Beyoncé se digotome artistieke persona te bemark. Die eerste skyf I Am... bevat stadige pop- en R&B-ballades, terwyl die tweede skyf, Sasha Fierce (genoem na haar alter ego), op uptempo en Europop-elemente fokus.[1]

Die album het een van haar suksesvolste tot nog toe geword en het treffer-enkelsnitte voortgebring soos Halo, If I Were a Boy, Single Ladies (Put a Ring on It), Sweet Dreams, Diva, en meer.

  1. I Am... Sasha Fierce - AllMusic

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne