I.J. Good

Irving John (Jack) Good, gebore as Isadore Jacob Gudak (9 Desember 1916, Londen5 April 2009, Radford), was 'n Brits-Amerikaanse wiskundige, kriptoloog en statistikus. Hy is bekend vir sy samewerking met Alan Turing.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne